On the Hunt for Joy Challenge: Week 5 – Count Chimneys February 7, 2020 ~ Aletta - nowathome Cee has a new challenge: On the hunt for joy Share this:PinterestTwitterFacebookLike Loading... Related Published by Aletta - nowathome Love creating, photography and travelling! View all posts by Aletta - nowathome
Is beslis besonders. Hier het amper elke tweede huis n skoorsteen. Dis egter sommer sulke “blikkerige” goed. Die geboude skoortsteen moes vervang word met die liggewig skoorstene. Dis nou vir veiligheid in aardbewing. LikeLiked by 1 person Reply
Dis interessant. By ons is skoorstene vir die braaikamer. Wind waai hier mos baie en kan omtrent nooit buite braai nie. LikeLike Reply
Aha ek het nie so daaraan gedink nie. Hier braai hul ook nie regtig buite nie of te wel dis net die SAners wat buite wil braai. LikeLiked by 1 person
Beautiful.
janet
LikeLiked by 1 person
Thank you Janet. Sy is her granny’s pride and joy💕
LikeLiked by 1 person
Is beslis besonders. Hier het amper elke tweede huis n skoorsteen. Dis egter sommer sulke “blikkerige” goed. Die geboude skoortsteen moes vervang word met die liggewig skoorstene. Dis nou vir veiligheid in aardbewing.
LikeLiked by 1 person
Dis interessant. By ons is skoorstene vir die braaikamer. Wind waai hier mos baie en kan omtrent nooit buite braai nie.
LikeLike
Aha ek het nie so daaraan gedink nie. Hier braai hul ook nie regtig buite nie of te wel dis net die SAners wat buite wil braai.
LikeLiked by 1 person
Elke huis in Langebaan het n braaikamer ☺️
LikeLike
This is a brilliant photo for this week’s chimney challenge 😀
LikeLiked by 1 person
Thanks for the lovely comments Cee!
LikeLike