21 thoughts on “CFFC: Wood

  1. Dit laat my dink … ons sal moet hout bymekaar maak vir die winter vir daardie lekker warm kaggels 😉. Ek het ook van die deur in Spanje gehou – die skulp is die simbool vir die Camino wat ons daar (en in Portugal) gestap het.

    Liked by 1 person

Penny for your thoughts . . .

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.