Dis mooi voorbeelde van metaal Aletta. Wanneer ek containers sien, trek my keel sommer toe … ek het vir 9 jaar as logistieke bestuurder by ‘n uitvoer maatskappy gewerk (en ons het hope containers – of vragskip houers – gelaai wat na ander lande moes gaan). En daar was altyd druk en stres dat hierdie op tyd moes gaan – al waai die wind hoe sterk in Tafelbaai hawe 😬 … oee, dit was erg!
Sjoe ek kan dink dit was seker n gedoente om die houers in skepe te laai as die wind so waai. Was jare terug met n skool toergroep in Durban se hawe waar ons kon kyk hoe hulle die behouering skepe gelaai het. Was fasinerend.
The metal roof is something else! 🤩
LikeLiked by 1 person
This roof is amazing. Its in Singapore
LikeLiked by 1 person
I bet I don’t see many oil rigs this week. Great grouping of photo Aletta 😀
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Cee!
LikeLike
Goeie fotos!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie 😊