A Photo a Week Challenge: Vanishing Point January 18, 2019January 18, 2019 ~ Aletta - nowathome Road between Aus and Luderitz in Namibia NancyMerillPhotoghrapy Share this:PinterestTwitterFacebookLike Loading... Related Published by Aletta - nowathome Love creating, photography and travelling! View all posts by Aletta - nowathome
Die sykant van die pad lyk soos n opgerolde mat. Het jy gery of stil gestaan toe jy die foto geneem het? Namibiƫ het ook n stukkie van my hart LikeLiked by 1 person Reply
Dit lyk omtrent so! Ons het stilgehou langs die pad, afgeklim en foto’s geneem, Die verkeer is mos maar min daar. LikeLike Reply
Sjoe. Ek het jou foto nogal in my wese voel opgaan vandag. Vanishing point… Ek wens soms vir so Å plek. LikeLiked by 1 person Reply
Beautiful!
LikeLiked by 1 person
Thank you so much!
LikeLiked by 1 person
Die sykant van die pad lyk soos n opgerolde mat. Het jy gery of stil gestaan toe jy die foto geneem het? Namibiƫ het ook n stukkie van my hart
LikeLiked by 1 person
Dit lyk omtrent so! Ons het stilgehou langs die pad, afgeklim en foto’s geneem, Die verkeer is mos maar min daar.
LikeLike
Wat sal ek nie gee om vandag daai pad te vat nie!
LikeLiked by 1 person
Dries dit was n ongelooflike ondervinding om Namibia te besoek!
LikeLiked by 1 person
Sjoe dis mooi!
LikeLiked by 1 person
Dankie Tina, dit was n ongelooflike ondervinding om daar te ry!
LikeLiked by 1 person
Sjoe. Ek het jou foto nogal in my wese voel opgaan vandag. Vanishing point… Ek wens soms vir so Å plek.
LikeLiked by 1 person
Mmmm… Ek verstaan! Het myself so n bietjie daar in Namibia verloor!
LikeLike
what a perfect photo for the prompt. beautiful too.
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Lisa!
LikeLiked by 1 person
Perfect for the challenge!
LikeLiked by 1 person
Thank you Hien!
LikeLike