Terri Webster Schrandt is hosting the Sunday Stills photo challenge and this week’s theme is: Can You Capture The #Wind?
Terri Webster Schrandt is hosting the Sunday Stills photo challenge and this week’s theme is: Can You Capture The #Wind?
Captured beautifully! I can feel it here 🙂
LikeLike
Thank you Lisa!
LikeLike
Goeie keuses by die onderwerp, Aletta.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie!
LikeLiked by 1 person
Sjoe, dit wys beslis daar is wind. Ons waai op die oomblik omtrent weg, tot 140km p u. Dan reen dit ook al vir drie dae en grondverskuiwings vind plaas. Is maar n storie die natuur.
LikeLiked by 1 person
Sjoe dis kwaai wind! Hoop dit sal nie te lank aanhou nie!
LikeLike
Sal eers more oggend bedaar. So voorspel hul(is nou na sewe in aand) Daar was selfs donderweer waaraan ouens nie gewoond is nie.
LikeLiked by 1 person
Hoop dit sal bedaar!
LikeLike
Dit het nou.
LikeLiked by 1 person
Ek is bly!
LikeLike
Sjoe dis mooi foto’s, veral die middelste een!
LikeLiked by 1 person
Dankie Dina, Daai een was in Mauritius!
LikeLiked by 1 person