Myne is al die pad in ‘n pot. Het hom ook in groter pot oorgeplant. Hy’s okay maar groei nie vreeslik nie. Ek dink my klimaat is dalk die probleem. Ek sit hom in my kamer sodra dit kouer word. Hom en my christmas cactusse wat op oomblik weer begin blom.
One of my favorite succulents. A beautiful bloom.
LikeLiked by 1 person
I can’t wait to see it open.
LikeLike
‘n Pragtige plant met net sulke fyn blommetjies. My ma sin blom gereeld – dis so mooi.
LikeLiked by 1 person
Dis pragtig as hulle blom, kan nie wag dat dit moet oopgaan nie.
LikeLiked by 1 person
Myne het nog nooit geblom nie. Ek dink dis te koud hier.
LikeLiked by 1 person
Dis dalk omdat ek myne oorgeplant het in ‘n pot, dat dit so blom.
LikeLike
Myne is al die pad in ‘n pot. Het hom ook in groter pot oorgeplant. Hy’s okay maar groei nie vreeslik nie. Ek dink my klimaat is dalk die probleem. Ek sit hom in my kamer sodra dit kouer word. Hom en my christmas cactusse wat op oomblik weer begin blom.
LikeLiked by 1 person
Ja, temperature kan seker die verskil maak
LikeLiked by 1 person
Mine are budding too now 🙂
LikeLiked by 2 people
Ditto
LikeLiked by 1 person
Fantastic Sheree!
LikeLiked by 1 person
Fantastic, Anne 😊
LikeLike