FOTD – My garden June 23, 2021June 23, 2021 ~ Aletta - nowathome FOTD Challenge My garden after the rain Share this:PinterestTwitterFacebookLike Loading... Related Published by Aletta - nowathome Love creating, photography and travelling! View all posts by Aletta - nowathome
Dis ‘n pragtige tuintjie. Lyk so rustig. Ek sal elke dag eers ‘n draaitjie by elke plantjie maak voordat die dag werklik begin. LikeLiked by 1 person Reply
Dis gruis klip, gewoonlik van n steengroef af. Verkoop dit gewoonlik by kwekerye of selfs by plekke soos Mitre 10. LikeLike
Ons het hier in die dorp n plek wat al sulke gruis en goed in groot maat verkoop. LikeLiked by 1 person
That’s a really beautiful garden you have – love the succulents! En so mooi skoon gewas na die reen 😊. LikeLiked by 1 person Reply
Dis ‘n pragtige tuintjie. Lyk so rustig. Ek sal elke dag eers ‘n draaitjie by elke plantjie maak voordat die dag werklik begin.
LikeLiked by 1 person
Dankie Ineke. Ek geniet my tuin!
LikeLiked by 1 person
Daardie bruin gruis fasineer my vreeslik. Hier het hul dit ook.
LikeLiked by 1 person
Dit is die kleur waar an ek hou! 😃
LikeLike
Ek hou ook daarvan. Wonder hoeveel dit kos. Nie dat ek gaan koop nie.
LikeLiked by 1 person
Was nie uitermatig duur nie!
LikeLike
Watse klippers is dit as ek mag vra?
LikeLiked by 1 person
Dis gruis klip, gewoonlik van n steengroef af. Verkoop dit gewoonlik by kwekerye of selfs by plekke soos Mitre 10.
LikeLike
Ons het hier in die dorp n plek wat al sulke gruis en goed in groot maat verkoop.
LikeLiked by 1 person
You have a lovely garden. 😊
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Irene
LikeLiked by 1 person
Your garden looks so refreshed after the rain. 😀 😀
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Cee!
LikeLike
That’s a really beautiful garden you have – love the succulents! En so mooi skoon gewas na die reen 😊.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie! So bly dit het gereen!
LikeLiked by 1 person
An easy maintenance and very attractive garden 🙂
LikeLiked by 1 person
Thanks Anne!
LikeLike
Dis pragtig, Aletta. Jy het defnitief groen vingers.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Una!
LikeLike