Weekly Prompts Weekend Challenge – Arch May 30, 2022May 30, 2022 ~ Aletta - nowathome Weekly Prompts Cornwall Park, Hastings, New Zealand Storm River Arched Bridge in South Africa Marble Arch in London Share this:PinterestTwitterFacebookLike Loading... Related Published by Aletta - nowathome Love creating, photography and travelling! View all posts by Aletta - nowathome
Drie pragtige voorbeelde van boog. Eendag gaan ek nog Hastings toe. Stormrivier en London het ek gesien. LikeLiked by 1 person Reply
Eendag sal dit nog gebeur. Hier is juis SA ouers wat Julie by hul dogter hier kom kuier. Dis die outjie wat vir ‘n maand by my gewoon het tot sy vrou ook gekom het. LikeLiked by 1 person
Dis mooi voorbeelde van ‘arches’ Aletta … ek hou van die bruggie in Hastings. LikeLiked by 1 person Reply
What lovely arch images, Aletta, thank you for sharing them with our challenge. 🙂. LikeLiked by 1 person Reply
These are really wonderful 🙂
LikeLiked by 1 person
Thank you very much Hammad!
LikeLike
So pragtig, mens wil sommer daar gaan sit en piekniek.
LikeLiked by 1 person
Dit is waar 😊
LikeLiked by 1 person
Jy neem lieflike foto’s, ek loer heeltemal te min hier in.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Christa! Mis jou hier!
LikeLike
Drie pragtige voorbeelde van boog. Eendag gaan ek nog Hastings toe. Stormrivier en London het ek gesien.
LikeLiked by 1 person
Dankie Ineke. Hastings is pragtig. Hoop ek kan weer daar uitkom!
LikeLiked by 1 person
Eendag sal dit nog gebeur. Hier is juis SA ouers wat Julie by hul dogter hier kom kuier. Dis die outjie wat vir ‘n maand by my gewoon het tot sy vrou ook gekom het.
LikeLiked by 1 person
Dis goed maar vlieg kaartjies kos n klomp geld🙄
LikeLike
Veral met Rand wat so min werd is. Kaartjies van hier is ook ongelooflik duur.
LikeLiked by 1 person
Dis so n groot probleem!
LikeLike
Dis mooi voorbeelde van ‘arches’ Aletta … ek hou van die bruggie in Hastings.
LikeLiked by 1 person
Dis in die pragtigste tuin!
LikeLiked by 1 person
What lovely arch images, Aletta, thank you for sharing them with our challenge. 🙂.
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Sue!
LikeLiked by 1 person
Lovely pics
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Saania!
LikeLiked by 1 person