Die weerkundiges se mos as dit gedurende die somermaande goed gereen het in die somer reenval streke (soos Gauteng en ook hier by ons in die Oos-Kaap), dan gaan die Kaap goeie winterreen kry. Wel, ek dink Gauteng het heelwat reen gekry en ons het meer as genoeg gekry … so ons hou duim vas vir ‘n pragtige lente!
Hier is net so ‘n woeste wind! Maar gelukkig raak dit later in die middag rustig (in Langebaan hou dit mos sommer net aan met waai deur die aand en nag tot die volgende oggend 😉).
I loved your wildflower images, Aletta! Hope you will some rain.
LikeLiked by 1 person
Thanks Amy! Will hope so too!
LikeLike
Die weerkundiges se mos as dit gedurende die somermaande goed gereen het in die somer reenval streke (soos Gauteng en ook hier by ons in die Oos-Kaap), dan gaan die Kaap goeie winterreen kry. Wel, ek dink Gauteng het heelwat reen gekry en ons het meer as genoeg gekry … so ons hou duim vas vir ‘n pragtige lente!
LikeLiked by 1 person
Dis waar! Die weer is ook maar deurmekaar deesdae. Vandag koel en baie wind!
LikeLiked by 1 person
Hier is net so ‘n woeste wind! Maar gelukkig raak dit later in die middag rustig (in Langebaan hou dit mos sommer net aan met waai deur die aand en nag tot die volgende oggend 😉).
LikeLiked by 1 person
Ja, soms voel dit of dit nooit ophou nie! 🙄
LikeLiked by 1 person
Hopefully winter will pass quickly
LikeLiked by 1 person
Hope so too🌺🌺
LikeLiked by 1 person
Gorgeous
LikeLiked by 1 person
Thanks Judy!
LikeLike