Ag, dis ‘n mooi foto hierdie! Ek kan sommer die opgewondenheid van reis hierin voel 🙂. En daardie vliegkaartjies … ek onthou hoe ek vir my baas in die vroee 2000’s moes vlugkaartjies bespreek en was altyd so opgewonde om die kaartjies aan hom te oorhandig wanneer die reisagentskap dit kom aflewer het (amper asof dit ek was wat op reis sou gaan)!
Loved the Colours!!
LikeLiked by 1 person
Thank you very much Neha
LikeLiked by 1 person
Ag, dis ‘n mooi foto hierdie! Ek kan sommer die opgewondenheid van reis hierin voel 🙂. En daardie vliegkaartjies … ek onthou hoe ek vir my baas in die vroee 2000’s moes vlugkaartjies bespreek en was altyd so opgewonde om die kaartjies aan hom te oorhandig wanneer die reisagentskap dit kom aflewer het (amper asof dit ek was wat op reis sou gaan)!
LikeLiked by 1 person
Dit was so ‘n wonderlike trip en dit voel asof al die opgewondenheid en herinneringe daarin vasgevang is! Dankie Corna!
LikeLiked by 1 person
Well composed, Aletta, and nice and colorful.
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Janet!
LikeLike
Nice collage 🙂 Those old-style flight tickets take me back!
LikeLiked by 1 person
Yes, the excitement that it brought for traveling too!
LikeLiked by 1 person
Ce travel collage
LikeLiked by 1 person
Thank you Sherry.
LikeLike