Ons het so pas ‘geland’ in Langebaan! Nou is dit ‘n vreeslike pakkery, want more ry ons Elandsbaai toe om vir ‘n week (of dalk langer) te gaan kamp! En dan vlieg my ma saam met ons terug Oos-London toe om bietjie daar te kom kuier … sy gaan dalk nie so lank wil kuier nie (eerder terug verlang na die mooie Langebaan 😄).
Jou foto’s gee omtrent die Kersfees gevoel deur!
LikeLiked by 1 person
Dankie Corna, voel onwerklik dat dit al volgende week Kersfees is. Kom jou ma vir julle kuier of kom julle huis toe😀☺️
LikeLiked by 1 person
Ons het so pas ‘geland’ in Langebaan! Nou is dit ‘n vreeslike pakkery, want more ry ons Elandsbaai toe om vir ‘n week (of dalk langer) te gaan kamp! En dan vlieg my ma saam met ons terug Oos-London toe om bietjie daar te kom kuier … sy gaan dalk nie so lank wil kuier nie (eerder terug verlang na die mooie Langebaan 😄).
LikeLiked by 1 person
Ag, dis wonderlik! Geniet die kuier en die kamp! ☺️😀
LikeLiked by 1 person
I love the festive bling! Thank you showing us, Aletta 🙂
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Sue!
LikeLiked by 1 person