Ek sien daar’s sommer musiek makers ook in die wynproe lokaal! Dis ‘n lekker ruim vertrek, sommige proe lokale is vreeslik klein (maar dan’s dit altyd ‘n goeie verskoning om wyn buite onder die sambrele te proe) 😁.
Ek was so verras met die musiek. Daar was n man, n vrou en nog 2 jonger man’s war kitaar gespeel het. Hulle was van 3 verskillende groepe. Saam gesig! Die vrou het so n pragtige stem! Wens ek kon meer van hulle hoor!

LikeLiked by 1 person

Thank you, it was! The music was great too!
LikeLike
Nice atmosphere.
LikeLiked by 1 person