14 thoughts on “Concrete

  1. Dis ‘n lekker opgewondenheid om ‘n mens se huis fondasie so te sien. Vir my lyk dit altyd so klein (as ek nou terug dink aan toe ons huis in die Kaap gebou is) en wonder mens hoe gaan jy alle meubels inpas … maar namate die huis vorder, begin dinge meer in perspektief kom.

    Liked by 1 person

      1. Ons sal nie kan hoor nie. Ons het sulke spesifieke vereistes gehad dat keuses baie beperk was. En bou wou ons nie, dit was net te onverantwoordelik om oor so groot afstand te probeer bou. Ons gaan dit egter ernstig oorweeg as ons eers daar is …

        Liked by 1 person

Penny for your thoughts . . .

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.