Afrikaners is plesierig, dit moet julle glo, hul hou van partytjies en dan maak hulle so. Dis wat ek nou hier sing as ek die afrikanertjies sien Hul bly maar ‘n gewillige groeier.
Nee wat, noudat Engels so belangrik is word Afr liedjies verwaarloos. Nogal vir Beatrix gelag. Sy sê hotnotsgod te oulik. Sy verstaan nog Afr maar praat net Eng.
Ja ons praat Afr. My probleem is dat dit makliker vir my is om met haar in Eng te praat omdat ons dat regtig kan gesels en sy my kan antw, ander moet sy eers vra wat ek sê.
Cheerful colors.
LikeLiked by 1 person
Thank you very much Kate!
LikeLike
Afrikaners is plesierig, dit moet julle glo, hul hou van partytjies en dan maak hulle so. Dis wat ek nou hier sing as ek die afrikanertjies sien Hul bly maar ‘n gewillige groeier.
LikeLiked by 1 person
Hulle is nou so mooi op die oomblik! Daai liedjie is so bekend! Wonder of vandag se kinders dit nog ken?
LikeLike
Nee wat, noudat Engels so belangrik is word Afr liedjies verwaarloos. Nogal vir Beatrix gelag. Sy sê hotnotsgod te oulik. Sy verstaan nog Afr maar praat net Eng.
LikeLiked by 1 person
Dis nogal jammer. Bly sy verstaan nog Afrikaans.
LikeLike
Ding is maar ook dat daar nie regtig met haar Afrikaans gepraat word nie.
LikeLiked by 1 person
Sy hoor seker jou en jou seun praat😁
LikeLike
Ja ons praat Afr. My probleem is dat dit makliker vir my is om met haar in Eng te praat omdat ons dat regtig kan gesels en sy my kan antw, ander moet sy eers vra wat ek sê.
LikeLiked by 1 person
Selfde met my Emma!
LikeLike