Azure is the color between cyan and blue on the spectrum of visible light. It is often described as the color of the sky on a clear day. On the RGB color wheel, “azure” is defined as the color at 210 degrees, i.e., the hue halfway between blue and cyan.SeagullLongbeach, MauritiusThe ocean
Die seagull foto: Love it. Dink by myself hoe mooi dit sal wees om te skilder… maar ek dink nie mens kan die agtergrond so volmaak egalig verf nie. Net ons Skepper kan.
Dankie Elsabe, jy mag met plesier die foto gebruik om te skilder. Die agtergrond kan mos maar anders ook lyk. Die Skepper het als so perfek mooi gemaak!
Dis maar blou, eintlik vernoem na die steen lapis lazuli wat die kleur die beste vertoon. .n Mengsel van halfpad tussen Cyan (die kleur as jy gelyke hoeveelhede groen en blou meng) en blou. Dus gelyke dele van cyan en regte blou. Hoop dit maak sin. 😀 Is maar ‘n skakering van blou. kyk hier : https://nowathome.wordpress.com/2019/07/05/july-squares-lapis-lazuli/
Lovely shots, Aletta. Makes me relax just looking at them!
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Graham
LikeLiked by 1 person
Die seagull foto: Love it. Dink by myself hoe mooi dit sal wees om te skilder… maar ek dink nie mens kan die agtergrond so volmaak egalig verf nie. Net ons Skepper kan.
LikeLiked by 1 person
Dankie Elsabe, jy mag met plesier die foto gebruik om te skilder. Die agtergrond kan mos maar anders ook lyk. Die Skepper het als so perfek mooi gemaak!
LikeLiked by 1 person
Aletta, wat noem ons die kleur in Afrikaans?
LikeLiked by 1 person
Dis maar blou, eintlik vernoem na die steen lapis lazuli wat die kleur die beste vertoon. .n Mengsel van halfpad tussen Cyan (die kleur as jy gelyke hoeveelhede groen en blou meng) en blou. Dus gelyke dele van cyan en regte blou. Hoop dit maak sin. 😀 Is maar ‘n skakering van blou. kyk hier : https://nowathome.wordpress.com/2019/07/05/july-squares-lapis-lazuli/
LikeLike
Jou foto’s is blou-blouer-blouste 💙 … en mooi!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Corna! Dis maar altyd een van my gunsteling kleure!
LikeLiked by 1 person