Plane

Debbie from Travel With Intent blog’s One Word Sunday Challenge

A view of an Aeroplane at Changi, Singapore airport
Silver falcons
Black and white
Herculus Plane

21 thoughts on “Plane

  1. Die silwer valke – so mooi!
    Maar o gaats, na Vrydag se vlug van die Kaap na Oos-London sal ek eerder die lang pad met ‘n motor aandurf voor ek weer vlieg!
    Voor ons kon opstyg in Kaapstad, was daar eers ‘n by in die vliegtuig waarmee die lugwaardinne ‘n plan moes maak … toe met die vliegtuig op spoed en gereed om op te styg, tref ‘n heron die engin en moet ons die brieke aanslaan. Met die engin te beskadig, is ons terug aanloopbaan toe. Vlug is toe vir 5 ure uitgestel, daarna vir nog ‘n uur en ‘n half. Toe ons uiteindelik gereed is om op te styg, breek daar ‘n onderonsie uit tussen van die passasiers en ‘n lugwaardin … polisie later op die vliegtuig … en nog ‘n uur ‘n half later styg ons uiteindelik op 😬. Dit was die langste binnelandse vlug van my lewe!!

    Liked by 2 people

      1. Ons is tans in ‘n Airbnb vir 3 weke, maar het vandag ‘n huur kontrak geteken vir ‘n huisie vir die volgende jaar … hopenlik sal ons gou ons voete vind! Maar hier is dit dan nie winter nie … ek het vandag met ‘n kniebroek, t-hemp en plakkies geloop … en intussen hoor ek julle het lekker reen gekry 🌧.

        Liked by 1 person

      2. Ons het lieflike reen op Sondag gehad. Gister was vrek koud, sal sien wat die weer vandag doen. Wens ek kon met plakkie loop. Is nie baie mal oor winter nieπŸ™„ hoop julle Sal gou julle voete vind en baie nuwe plekke ontdekπŸ’•

        Liked by 1 person

  2. n Goeie vriend van my is kaptein op die lugmag se Herculesse – ons het een maal n nag”circuit” meegemaak oor Pretoria. Teen die einde daarvan was al 3 die de Wets groen om die kiewe…

    Liked by 1 person

      1. πŸ˜€

        As ons in n reguit rigting gevlieg het sou ons seker allright gewees het, Tannie Frannie. Maar hulle het “go-arounds” ge-oefen, en ons het altesame oor die tydperk van n uur-en-n-half TWAALF kere opgestyg, in die rondte oor Pretoria gevlieg, en dan weer geland. Om en om en om… My maag maak nou nog n draai as ek net daaraan dink.

        Liked by 3 people

Penny for your thoughts . . .

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.