Ek hou baie van jou hekel lappies – die kleure is so mooi! (Ek sien hierbo in die kommentaar jy noem dit was vir jou kleindogter – ek is seker sy sal dit vir altyd koester 🌸). En hoe interessant is daardie driehoeke!
Oooo daardie gehekelde kombersies vir kleintjies is hul veilige hawe saans of as hul erens heen gaan. Bea is steeds heilig op hare en Amelia gaan nie sonder hare uit nie. Jou driehoeke is baie goed raakgesien.
I adore your squares and triangles. Did you make the squares?
LikeLiked by 1 person
Thanks Cee!
Yes, I made the square for my granddaughter’s blanket!
LikeLike
Ek hou baie van jou hekel lappies – die kleure is so mooi! (Ek sien hierbo in die kommentaar jy noem dit was vir jou kleindogter – ek is seker sy sal dit vir altyd koester 🌸). En hoe interessant is daardie driehoeke!
LikeLiked by 1 person
Sy hou baie van haar bersie! 😀 Die driehoeke lyk viir my soos papierborde wat gevou is!
LikeLiked by 1 person
The triangles are particularly well seen – and the whole image makes another
LikeLiked by 1 person
It was an amaing find
LikeLiked by 1 person
Oooo daardie gehekelde kombersies vir kleintjies is hul veilige hawe saans of as hul erens heen gaan. Bea is steeds heilig op hare en Amelia gaan nie sonder hare uit nie. Jou driehoeke is baie goed raakgesien.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Ineke. Sy is nou nog mal oor haar kombers. 😀
LikeLike
Dis erfstukke wat hul altyd gaan onthou.
LikeLiked by 1 person
Is so!
LikeLiked by 1 person
Die hekelblokkies het die mooiste kleure.
LikeLiked by 1 person
Dankie Toortsie, het dit vir my kleindogter se kombers gedoen
LikeLiked by 1 person
Dit moes lieflik wees.
LikeLiked by 1 person
Sy hou baie daarvan!
LikeLike