Sjoe Aletta, wat ‘n seen om 45 jaar getroud te wees! Ons trou datums is naby aan mekaar (nie die jare nie, maar die datum 😉) … ek en Berto is vandag 26 jaar getroud.
Jy was ‘n pragtige bruid (en jou man ook baie “handsome”) – baie geluk op die 7de Mei en mag julle nog baie jare se geluk saam ervaar!
Baie dankie Corna, ons het op skool al begin uitgaan! 😁 Baie geluk met jou en Berto se huweliks herdenking vandag! Mag julle sommer nog baie jare se geluk saam ervaar. 💕
Sjoe Aletta, 45 jaar. Julle is ń wonderlike voorbeeld vir baie van ons. Geluk, mag dit ń spesiale dag wees.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Una, waardeer die wense opreg😀💕
LikeLike
Happy anniversary in a couple of days!
LikeLiked by 1 person
Thank you very much Graham 😊
LikeLiked by 1 person
Nog net twee dae voor die groot herdenking! Veels geluk, Aletta, en mag julle nog baie gelukkige en gesonde jare saam vier.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Dries! 😊
LikeLiked by 1 person
Special photographs indeed!
LikeLiked by 1 person
Thank you very much Anne!
LikeLike
Congratulations, Aletta. These days that’s an even greater accomplishment than it used to be. 🙂 We’ll hit 38 this September. ❤
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Janet! 💕 Congratulations to you too!
LikeLiked by 1 person
Sjoe Aletta, wat ‘n seen om 45 jaar getroud te wees! Ons trou datums is naby aan mekaar (nie die jare nie, maar die datum 😉) … ek en Berto is vandag 26 jaar getroud.
Jy was ‘n pragtige bruid (en jou man ook baie “handsome”) – baie geluk op die 7de Mei en mag julle nog baie jare se geluk saam ervaar!
LikeLiked by 2 people
Veels geluk, Corna en Berto! Mag julle nog baie, baie kere hierdie dag saam gedenk!
LikeLiked by 2 people
Baie dankie Dries … ons hoop ook nog vir daardie baie kere saam!
LikeLiked by 2 people
Baie dankie Corna, ons het op skool al begin uitgaan! 😁 Baie geluk met jou en Berto se huweliks herdenking vandag! Mag julle sommer nog baie jare se geluk saam ervaar. 💕
LikeLiked by 1 person
Dan moet julle mekaar al baie jare ken! Dankie … julle is ‘n goeie voorbeeld vir ons!
LikeLiked by 1 person
Dankie Corna 😀 Ken mekaar 50 jaar! 😇
LikeLiked by 1 person