Water Water Everywhere #110 January 21, 2022January 20, 2022 ~ Aletta - nowathome Photos by Jez More of the Yacht club, Langebaan Share this:PinterestTwitterFacebookLike this:Like Loading... Related Published by Aletta - nowathome Almost lifelong teacher, now at home! Love creating and travelling! View all posts by Aletta - nowathome
Sjoe, daai water lyk nou so aanloklik … hier gaap die kraaie behoorlik vandag! LikeLiked by 1 person Reply
VREK warm! Ek wonder hoe lyk dit op die strand … ons wil gou ‘n roomysie gaan eet sodat ons ons warm voete in die lou water kan sit ๐. LikeLiked by 1 person
Ek kan net so dink. My enigste probleem is dat dit baie ver is van waar drie van my hart se drie puntjies is. LikeLiked by 1 person
En met wat tans op die hele aarde aan die gang is, wonder ek of mens ooit weer veilig sal wees as jy op โn lughawe land. LikeLiked by 1 person
Sjoe, daai water lyk nou so aanloklik … hier gaap die kraaie behoorlik vandag!
LikeLiked by 1 person
Dit lyk so koel! Ek vrek van die hitte๐ฅต
LikeLiked by 1 person
VREK warm! Ek wonder hoe lyk dit op die strand … ons wil gou ‘n roomysie gaan eet sodat ons ons warm voete in die lou water kan sit ๐.
LikeLiked by 1 person
Die roomys sal mens darem afkoel. Wonder ook hoe die strande lyk!
LikeLiked by 1 person
Such a lovely bay, Aletta!
LikeLiked by 1 person
It is really beautiful here! Thanks Jo!
LikeLike
๐ค๐
LikeLiked by 1 person
Sjoe, dit is pragtig, ek sal sowaar daar kan bly.
LikeLiked by 1 person
Ons bly vreeslik lekker hier๐
LikeLiked by 1 person
Ek kan net so dink. My enigste probleem is dat dit baie ver is van waar drie van my hart se drie puntjies is.
LikeLiked by 1 person
Ek kan dit verstaan! My hart se punt is in New Zealand ๐
LikeLiked by 1 person
En met wat tans op die hele aarde aan die gang is, wonder ek of mens ooit weer veilig sal wees as jy op โn lughawe land.
LikeLiked by 1 person
Dis waar die probleem le!
LikeLike
Beautiful colours.
LikeLiked by 1 person
Thank you very much Lolla!
LikeLiked by 1 person
Wow, wonderful views, Aletta ๐
LikeLiked by 1 person
Thank you very much Jez
LikeLike