A Photo a Week Challenge: View January 13, 2022 ~ Aletta - nowathome Nancymerrillphotography Snow on Mount Ruapehu, New Zealand Mount Ruapehu, New Zealand Mount Ruapehu, New Zealand Share this:PinterestTwitterFacebookLike Loading... Related Published by Aletta - nowathome Love creating, photography and travelling! View all posts by Aletta - nowathome
Ek het ook die kere wat ek verby Mt Ruapehu gery het sneeu gesien. Was my eerste sneeu ook in 2006 toe ek hier gekuier het. LikeLiked by 1 person Reply
My skoondogter se ouers bly in Cambridge en ek het ‘n hele paar keer saam met kinders daar gaan kuier. Troue enverlowing was ook in Cambridge. LikeLiked by 1 person
Dis interessant Ineke, ons het met ‘n bus deur Cambridge gery oppad Auckland toe LikeLiked by 1 person
Pragtige foto’s Aletta!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Corna!
LikeLiked by 1 person
Die bergpiek herinner nogal aan n vulkaan?
LikeLiked by 1 person
Ja, dit is een Dries.
LikeLiked by 1 person
Ek het ook die kere wat ek verby Mt Ruapehu gery het sneeu gesien. Was my eerste sneeu ook in 2006 toe ek hier gekuier het.
LikeLiked by 1 person
Ek hou baie van daardie Berg. My vriende bly in Ohakune
LikeLiked by 1 person
My skoondogter se ouers bly in Cambridge en ek het ‘n hele paar keer saam met kinders daar gaan kuier. Troue enverlowing was ook in Cambridge.
LikeLiked by 1 person
Dis interessant Ineke, ons het met ‘n bus deur Cambridge gery oppad Auckland toe
LikeLiked by 1 person