Lyk omtrent of die oranje brand. Noudat ek so met die waterverf te doen het het ek sommer ‘n handvol ekstra kleure al leer ken. Maar om dit te onthou is ‘n ander storie. Sal nog lank moet herhaal tot ek dit uit my kop gaan ken.
Ek geniet dit om elke keer n ander kleur verf te koop soos wat die klasse sĂȘ watter keure hul gebruik. Sodoende het ek ook ‘n mooi verskeidenheid van baie mooi kleure al bymekaar. (Ek geniet natuurlik om nuwes te koop, gee my kans om aanlyn te shop!)
Selfs die skoenlappers is oranje! Dis nou ‘n oranje mengelmoes!!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Corna, die foto het ek al lank terug op die Singapore lughawe geneem. Hulle het so n plek vol allerhande skoenlappers en blomme gehad!
LikeLiked by 1 person
Lyk omtrent of die oranje brand. Noudat ek so met die waterverf te doen het het ek sommer ‘n handvol ekstra kleure al leer ken. Maar om dit te onthou is ‘n ander storie. Sal nog lank moet herhaal tot ek dit uit my kop gaan ken.
LikeLiked by 1 person
Dit is waar, daar is so baie soorte kleure dit maak mens skoon deurmekaar!
LikeLike
Gelukkig het ek vir my ‘n kleurkaart gemaak en sodra ek ‘n nuwe kleur koop sit ek dit by. Dis makliker om te sien of ek die kleur het of nie.
LikeLiked by 1 person
Dis n baie slim idee. Dankie vir die wenk!
LikeLike
Ek geniet dit om elke keer n ander kleur verf te koop soos wat die klasse sĂȘ watter keure hul gebruik. Sodoende het ek ook ‘n mooi verskeidenheid van baie mooi kleure al bymekaar. (Ek geniet natuurlik om nuwes te koop, gee my kans om aanlyn te shop!)
LikeLiked by 1 person
Klink na pret! Ek kort ook nuwe verf
LikeLiked by 1 person