Dankie Corna! Dit is op ‘n plaas naby Eshowe in KwaZulu Natal geneem. Dit word vir snyblomme gekweek. Hulle het jare net suikerriet geplant en toe begin eksperimenteer met die speldekussings en het groot suskses daarmee. – Ons het jare terug daar gebly. My vriendin het dit vir my gaan afneem.
Sjoe, dis regtig mooi! Dis altyd vir my so ‘n mooi storie as mens met iets anders begin “boer” as waarvoor die grond al die jare gebruik is en dan ‘n sukses daarmee het ⭐️.
Ek hou ook van die rye speldekussings – waar is die foto geneem Aletta?
LikeLiked by 1 person
Dankie Corna! Dit is op ‘n plaas naby Eshowe in KwaZulu Natal geneem. Dit word vir snyblomme gekweek. Hulle het jare net suikerriet geplant en toe begin eksperimenteer met die speldekussings en het groot suskses daarmee. – Ons het jare terug daar gebly. My vriendin het dit vir my gaan afneem.
LikeLiked by 1 person
Sjoe, dis regtig mooi! Dis altyd vir my so ‘n mooi storie as mens met iets anders begin “boer” as waarvoor die grond al die jare gebruik is en dan ‘n sukses daarmee het ⭐️.
LikeLiked by 1 person
Dit is wonderlik! Sy was nog altyd lief vir blomme en het ook die mooiste tuin.
LikeLiked by 1 person
Daardie rye speldkussings is darem maar baie blomme. Is dit vir snyblomme?
LikeLiked by 1 person
Daar is omtrent baie blomme Ineke. Dit is gekweek vir snyblomme.
LikeLike
So gedink.
LikeLiked by 1 person
Great lines, Aletta.
LikeLiked by 1 person
Thanks Janet 😀
LikeLike
I adore the gate. What a wonderful post for this week. 😀
LikeLiked by 1 person
Thank you very much Cee 😀
LikeLike
love the rows of flowers!
LikeLiked by 1 person
Thank you Wilma
LikeLike
That field is flowers is just so pretty
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Lisa
LikeLike