Sjoe Aletta, hoe pragtig is die gazania nie!! Dis so ‘n mooi foto!
Ons het verlede week op ons (wilde) staproete in die Oorlogskloof naby Nieuwoudtville die mooiste oranje blommetjies gesien … hoog bo-op die plato en dit was net so mooi!
Dankie Corna! Sjoe dit was seker oneindig mooi. Julle sien vir baie kans. π Lekker om nog so te kan stap. Ek loop darem nog elke dag hier in ons landgoed!

LikeLiked by 1 person
Dankie Corna! Sjoe dit was seker oneindig mooi. Julle sien vir baie kans. π Lekker om nog so te kan stap. Ek loop darem nog elke dag hier in ons landgoed!
LikeLiked by 1 person
Ek se altyd, maak nie saak waar jy stap nie … solank jy net probeer om elke dag ‘n paar tree te loop!
LikeLiked by 1 person
Dis waar en ek hou daarvan om vroeg te gaan stap!
LikeLiked by 1 person
All awesome!
LikeLiked by 1 person
Thank you very much VJ!
LikeLiked by 1 person
You are welcome
LikeLiked by 1 person
These are gorgeous, Aletta, and perfectly chosen for this week’s theme! The droplets on that daisy are stunning!
LikeLiked by 1 person
Thank you very much Terri!
LikeLiked by 1 person
Amazing colours! I really love the flower that looks like it’s part of the daisy family.
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Susan. It is a Gazania or an African Daisy π
LikeLiked by 1 person