Ek wou se dit lyk na Swartberg pas! Ons het nog altyd die pas van Prins Albert se kant af aangepak, nog nooit van Oudtshoorn se kant af nie. Het julle al beide kante begin, Aletta?
Dit is die Swartberg pas, ons het in Prins Albert gebly. Het van daar af gery to die hoogte punt. Daar het dit begin sneeu. Ons het toe omgedraai en is terug Prins Albert toe.
Ons het glad nie sneeu verwag nie! Was absoluut n bonus, want dit was die eerste keer in my 65 jaar dat ek aan sneeu kom raak en dit beleef! Dit was ongelooflik! 😀
Pragtige foto!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, waardeer dit!
LikeLiked by 1 person
I love the perspective in this capture!
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Lisa.
LikeLike
Lovely!
LikeLiked by 1 person
Thank you Jo
LikeLiked by 1 person
Gosh, just look at the steep cliff face. It looks very quiet there. Thank you, Aletta. 🙂
LikeLiked by 1 person
Only saw 3 cars that morning. It is beautiful there
LikeLiked by 1 person
Isn’t it always wonderful when there’s no traffic?
LikeLiked by 1 person
It is real bliss!
LikeLiked by 1 person
Ek wou se dit lyk na Swartberg pas! Ons het nog altyd die pas van Prins Albert se kant af aangepak, nog nooit van Oudtshoorn se kant af nie. Het julle al beide kante begin, Aletta?
LikeLiked by 1 person
Dit is die Swartberg pas, ons het in Prins Albert gebly. Het van daar af gery to die hoogte punt. Daar het dit begin sneeu. Ons het toe omgedraai en is terug Prins Albert toe.
LikeLiked by 1 person
Sneeu op die Swartbergpas – ek sou baie senuweeagtig wees!
LikeLiked by 1 person
Ons het glad nie sneeu verwag nie! Was absoluut n bonus, want dit was die eerste keer in my 65 jaar dat ek aan sneeu kom raak en dit beleef! Dit was ongelooflik! 😀
LikeLiked by 1 person
Wat n wonderlike herinnering, Aletta!
LikeLiked by 1 person
Dit is beslis!
LikeLiked by 1 person
beautiful pass, Aletta! and quiet, too! 🙂
LikeLiked by 1 person
Oh yes!
LikeLike
Wow!
Quiet place indeed 🙂
LikeLiked by 1 person
Thank you Hammad!
LikeLike
Incredible scenery! Beautifully captured, Aletta!
LikeLiked by 1 person
Thank you very much Amy. I was so quiet there. ☺️
LikeLike
That’s a great shot!
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Hien.
LikeLike