Oh, I love the expression “die gogga het gebyt” – I have to remember that (not that I often have the chance to speak Afrikaans). I was bitten by the knitting bug in the 80s but these days my hands hurt after knitting. I can still crochet but to me it’s just not the same. I love your pieces, though!
Eks nie mal oor die baie telwerk nie maar dis die moeite werd. Ek moet bv alles aanteken soos wat ek gaan anders vergeet ek en moet weer oor tel of uittrek. Sal ook nie sommer sulke patroontjies meer aanpak nie. Dalk as ek myself kans gee om elke dag rustig te sit en werk sal dit dalk wel gebeur. Op ‘n stadium baie kwilte hand gekwilt. Was so 2009- 2015 toe kry ek n stdent om te versorg en weg is die stilsit.

LikeLiked by 1 person
Thank you very much Elke, I can knit, but it also hurts my hands. I love crochet!
LikeLiked by 1 person
Wow Aletta … as ek die kommentaar hierbo lees, is dit jy wat so ‘n mooi stukkie handewerk maak. Dis pragtig!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Corna. Ja ek het dit gemaak! Het sommer gisteraand met nog een begin!
LikeLiked by 1 person
Ek het regtig respek vir mense wat so kunstig en handig is π.
LikeLiked by 1 person
Dankie, waardeer dit!
LikeLike
Wat gaan dit op die ou end wees? βN Mat? Wow
LikeLiked by 1 person
Dit gaan ‘n kussing vir my sitkamer wees. Amper klaar. π
LikeLiked by 1 person
Mooi mooi mooi. Ek het dit nou op ons handwerkgroepie ook gewys.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Toortsie
LikeLike
Is dit jou handewerk? Dit is absoluut fantasties!
LikeLiked by 1 person
Ja Toortsie! Die gogga het gebyt en ek geniet dit terdee!
LikeLiked by 1 person
Ek het nogal vroeΓ«r vanjaar daarna gekyk. Ek hou van die patrone en die kleure en alles.
LikeLiked by 1 person
Ek is by ‘n Facebook groep. CAL Crochet along. Baie patrone beskikbaar.
LikeLike
Gee wizz, mens sal moet kophou om patroon reg te hou.
LikeLiked by 1 person
Dit lyk moeiliker as wat dit is. Baie tel werk maar ek is gek daaroor!
LikeLike
Eks nie mal oor die baie telwerk nie maar dis die moeite werd. Ek moet bv alles aanteken soos wat ek gaan anders vergeet ek en moet weer oor tel of uittrek. Sal ook nie sommer sulke patroontjies meer aanpak nie. Dalk as ek myself kans gee om elke dag rustig te sit en werk sal dit dalk wel gebeur. Op ‘n stadium baie kwilte hand gekwilt. Was so 2009- 2015 toe kry ek n stdent om te versorg en weg is die stilsit.
LikeLiked by 1 person
Jy is ‘n baie besige dameππ
LikeLike
Haha, eks met pensioen man. Moet my nou bietjie rustiger gedra of eintlik my jare in ag neem..
LikeLiked by 1 person
Ek dink ook so! ππ€£π
LikeLiked by 1 person