Wordless Wednesday : Swartberg Pass August 18, 2021August 17, 2021 ~ Aletta - nowathome image-in-ing A Photo a week : Natural Lighting Share this:PinterestTwitterFacebookLike Loading... Related Published by Aletta - nowathome Love creating, photography and travelling! View all posts by Aletta - nowathome
Is dit hoe die Swartberg Pas lyk wanneer dit droog is 😁 … ek onthou hom net as nat en mistig! Pragtige foto! LikeLiked by 1 person Reply
Ja, dit was net sekere dele wat droog was. Het die vorige dag gereen en was mistig. Toe ons bo kom, het dit gesneeu! LikeLiked by 1 person Reply
A favourite pass – not quite so when covered in a thick layer of mist though! LikeLiked by 1 person Reply
That’s true Anne! We started with a clear day, then the snow! Was quite an adventure 😊 LikeLike Reply
Dis baie nou! Daar is darem plekke waar dit wyd genoeg is om verby ‘n voertuig te gaan. Gelukkig is daar ook nie baie verkeer nie LikeLiked by 1 person Reply
Hier is van die berg paaie ook maar baie nou veral omdat soveel mense vandag hierdie vreeslike groot voertuie het waarmee hul ry. LikeLiked by 2 people
AS ek so uitry na die plaas wat ek meestal oppas kom daar baie van sulke groot 4×4 verby en omdat hul die pad ken ry hul nog vinnig ook en ek kan skaars pad gee sonder om in die sloot te ry of naby afgrond. LikeLiked by 2 people
I’m so glad I came back to take a closer look – it’s amazing 😊
LikeLiked by 2 people
Thank you so much Clare, we had a great time there
LikeLiked by 2 people
I would have too 🥰
LikeLiked by 2 people
Is dit hoe die Swartberg Pas lyk wanneer dit droog is 😁 … ek onthou hom net as nat en mistig! Pragtige foto!
LikeLiked by 1 person
Ja, dit was net sekere dele wat droog was. Het die vorige dag gereen en was mistig. Toe ons bo kom, het dit gesneeu!
LikeLiked by 1 person
Wow, dit moes amazing gewees het om te sien!
LikeLiked by 1 person
Dit was! 😀
LikeLiked by 1 person
Amazing road and surroundings 👌🌷🙏
LikeLiked by 1 person
Thank you Thattamma!
LikeLike
You are welcome 🌹🙏🌹
LikeLiked by 1 person
🌹
LikeLike
A favourite pass – not quite so when covered in a thick layer of mist though!
LikeLiked by 1 person
That’s true Anne! We started with a clear day, then the snow! Was quite an adventure 😊
LikeLike
Beautiful site.
LikeLiked by 1 person
I agree Anita, it was beautiful there
LikeLike
😀
LikeLiked by 1 person
oh wow!
LikeLiked by 1 person
It is amazing to see this pass, Wilma!
LikeLiked by 1 person
Sjoe pad is ook maar nou.
LikeLiked by 2 people
Dis baie nou! Daar is darem plekke waar dit wyd genoeg is om verby ‘n voertuig te gaan. Gelukkig is daar ook nie baie verkeer nie
LikeLiked by 1 person
Hier is van die berg paaie ook maar baie nou veral omdat soveel mense vandag hierdie vreeslike groot voertuie het waarmee hul ry.
LikeLiked by 2 people
Dis ook weer ‘n ander probleem.
LikeLiked by 1 person
AS ek so uitry na die plaas wat ek meestal oppas kom daar baie van sulke groot 4×4 verby en omdat hul die pad ken ry hul nog vinnig ook en ek kan skaars pad gee sonder om in die sloot te ry of naby afgrond.
LikeLiked by 2 people
Dis so gevaarlik! 🙄
LikeLike
Ek het altyd maar stadig gery want die pad kronkel ook nog baie.
LikeLiked by 1 person
Dis die beste !
LikeLike