Dis beslis anders as waaraan in SA gewoond is. Tog het ons hier waterbeperkings dwarsdeur die jaar. Baie hartseer om did natuur te sien wat so swaarkry.
Nee dis hele NZ. Auckland se opgaardam was verlede jaar so leeg dat hul wou water afkeer van een rivier af wat natuurlik weer n hele stryd gebring het oor dat die wat revier gebruik dan minder water gaan hê. Is maar n bose kringloop.
New Zealand … so much water in one place! I drool at the thought for the Eastern Cape seems to be losing out on the current bounty of rain – listen to Dries, “klink omtrent soos dit nou hier in die Noorde gaan!” We could do with that!
Absolutely beautiful 😃
LikeLiked by 2 people
Thank you so much Jez! Loved it there!
LikeLiked by 2 people
Moving water moves hearts too.
LikeLiked by 2 people
You are right Hien.! 😀
LikeLiked by 1 person
beautiful capture. I always love seeing moving water
LikeLiked by 2 people
Thank you so much Lisa!
LikeLiked by 1 person
Dis beslis anders as waaraan in SA gewoond is. Tog het ons hier waterbeperkings dwarsdeur die jaar. Baie hartseer om did natuur te sien wat so swaarkry.
LikeLiked by 2 people
Dis ongelooflik dat julle steeds waterbeperkings daar het! Is dit net in julle streek?
LikeLiked by 1 person
Nee dis hele NZ. Auckland se opgaardam was verlede jaar so leeg dat hul wou water afkeer van een rivier af wat natuurlik weer n hele stryd gebring het oor dat die wat revier gebruik dan minder water gaan hê. Is maar n bose kringloop.
LikeLiked by 2 people
Sjoe, mens kan dit amper nie glo nie!
LikeLiked by 1 person
Dit so. Probleem is die damme is te klein vir al die uitbreidings.
LikeLiked by 2 people
New Zealand … so much water in one place! I drool at the thought for the Eastern Cape seems to be losing out on the current bounty of rain – listen to Dries, “klink omtrent soos dit nou hier in die Noorde gaan!” We could do with that!
LikeLiked by 2 people
I agree with you Anne! We can do with some of the water too!
LikeLiked by 1 person
Love this 😀
LikeLiked by 2 people
Thank you so much
LikeLiked by 1 person
refreshing! 🙂
LikeLiked by 2 people
It is so beautiful there
LikeLiked by 1 person
“Water, water everywhere” klink omtrent soos dit nou hier in die Noorde gaan!
Pragtige fotos, Aletta. Mens wil sommer langs die rivier gaan sit en luister na die vloeiende water.
LikeLiked by 2 people
Ja, ek sien dit reen baie daar in die Noorde! Die riviere in New Zealand is ongelooflik mooi Dries!
LikeLiked by 2 people