19 thoughts on “Closeup

      1. Ek het gelukkig bietjie wol by n vriendin gekry wat ook by n groep is wat vir twee instansies komberse brei. Hul brei stroke wat dan aanmekaar ghekel word om n groot kombers te maak wat oorsee gestuur word vir armes. Dit moet natuurlik ook van wol wees omdat dit ten minste warm hou en nie so sweet soos nagemaakte wol nie.

        Liked by 1 person

      2. Dit is. Eks bly my ou skryf tannie het dit aan my bekend gestel. Sy is op die oomblik gladnie gesond nie. Was in hospitaal met longontsteking so drie weke terug. Val toe in hospitaal en haar heup het gekraak. Sy moet nou met loopring loop en dis teen haar beginsels. Die die tannie van 97 wat nog so n helder brein het. Haar liggaam wil nou nie meer nie.

        Liked by 1 person

Penny for your thoughts . . .

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.