19 thoughts on “Wordless Wednesday – Protea

  1. Hul bly maar mooi en ook spesiaal. Die konings protea wat so paar blokke van my is is voor verlede totaal en al versnipper. Hierdie jaar het dit weer n pragtige bos gemaak en elke punt het n knop in. Een het begin van week oop gegaan. Ek wag tot van die ander oopgaan om n foto te neem. Die bos staan by mense se voordeur en ek moet eers seker maak dat hul my gaan jaag nie.

    Liked by 1 person

      1. Dis n klomp rowwe mense wat daar bly en hul het ook n hond wat altyd vreeslik blaf binne as ons verby gaan. Ek sal my kansie kry gedurende die week as hul maar werk.(Eks nie regtig bang om te klop nie, sal maar Trompie by die huis los as die blomme oop is as dit sou wees.

        Liked by 1 person

Penny for your thoughts . . .

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.