My happy place October 20, 2020October 20, 2020 ~ Aletta - nowathome Is at the ocean! Sunday StillsShare this:PinterestTwitterFacebookLike Loading... Related Published by Aletta - nowathome Love creating, photography and travelling! View all posts by Aletta - nowathome
Dis n pragtige foto. Die kleure is uitstaande mooi en helder. Geen wonder dis jou beste plek om te wees nie. LikeLiked by 1 person Reply
Om die see so te sien is ideaal vir die gemoed. Kapiti Coast is so n rustige see deel. Ek kom ongelukkig nie meer daar nie. Dis nie vir my lekker om dit meer op my eie te doen nie. My huis is maar my toevlugsoord deesdae. LikeLiked by 1 person
Dis n pragtige foto. Die kleure is uitstaande mooi en helder. Geen wonder dis jou beste plek om te wees nie.
LikeLiked by 1 person
Ek voel so rustig by die see!
LikeLike
Om die see so te sien is ideaal vir die gemoed. Kapiti Coast is so n rustige see deel. Ek kom ongelukkig nie meer daar nie. Dis nie vir my lekker om dit meer op my eie te doen nie. My huis is maar my toevlugsoord deesdae.
LikeLiked by 1 person
Ek kan dit dink Ineke! Ook nie goed om alleen daar te wees nie!
LikeLike
I love how you capture layer of blues. Truly beautiful, Aletta!
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Amy! Much appreciated
LikeLike
I love the ocean, too, Aletta. I just don’t get there much these days.
LikeLiked by 1 person
That is so sad! Hope you will get there soon
LikeLiked by 1 person