Kindred spirits

This photo must have taken more than 60 years ago! It features my grandmother, my mother, some of the cousins and me as the youngest!

It was the custom for Afrikaner married couples to name their first son after the husband’s father and their first daughter after the wife’s mother. My granny had 7 children, 5 of them had daughters!! Therefor in my family there were 6 Aletta’s!!

Kindasquare

26 thoughts on “Kindred spirits

  1. Dis vir my ook baie mooi as die naam so aanskuif van een generasie na die volgende een. Ongelukkig glo my kinders nie daaraan nie en die twee meisies het sommer net name gekry. My familie naam het dood geloop. Die name is al van 1700 in omloop. Nous dit klaar. Mooi foto en aandenking.

    Liked by 1 person

      1. My seun het sy pa se name wat van sy oupa ook kom. Gelukkig is daar nog nie n seun nie want dan sal ek darem so n ietsie sê daaroor. Ek bly maar stil omdat my name nie gebruik is nie. Hopelik sal een van die twee kleinkinders dalk moeite doen om dit terug te werk.

        Liked by 1 person

  2. Dis n pragtige en ek glo kosbare foto, Aletta!

    Die name aangee is vir my n wonderlike tradisie en ek dra baie trots aan my oorlede oupa Andries se name – al drie van hulle. Abraham Andries le Roux de Wet.

    En toe dit tyd word om my eie seuntjie n naam te gee, kon dit nie anders as om my oorlede pa te vereer deur hom Andries Joubert te noem, na die Oupa wat hy ongelukkig nooit sou ken nie. My pa is byna 2 jaar voor Joubert se geboorte oorlede.

    Liked by 1 person

  3. I was in primary school with two sisters, both named Henrietta – after each Ouma, although we called the one Rita and the other Roelien. I don’t know what the oumas thought of that.

    Liked by 1 person

  4. Dan word dit Ellie van oom Piet-hulle en Lettie en Altie en… Dis vir my ‘n pragtige tradisie, was so bly toe ons seun ons eerste kleinkind na my man vernoem het. Nou sit die outjie in Ierland met ‘n lang boerenaam! ❤

    Liked by 1 person

Penny for your thoughts . . .

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.