
It was the custom for Afrikaner married couples to name their first son after the husband’s father and their first daughter after the wife’s mother. My granny had 7 children, 5 of them had daughters!! Therefor in my family there were 6 Aletta’s!!

It was the custom for Afrikaner married couples to name their first son after the husband’s father and their first daughter after the wife’s mother. My granny had 7 children, 5 of them had daughters!! Therefor in my family there were 6 Aletta’s!!
Precious family photo. Aletta is a lovely name. I read that it means truth.
LikeLiked by 1 person
Thanks Sylvia. Yes it does 😊
LikeLiked by 1 person
Dis vir my ook baie mooi as die naam so aanskuif van een generasie na die volgende een. Ongelukkig glo my kinders nie daaraan nie en die twee meisies het sommer net name gekry. My familie naam het dood geloop. Die name is al van 1700 in omloop. Nous dit klaar. Mooi foto en aandenking.
LikeLiked by 1 person
Ja dis jammer….
Ek is ook skuldig met my dogter se naam. My seun het wel sy oupa se naam!
LikeLike
My seun het sy pa se name wat van sy oupa ook kom. Gelukkig is daar nog nie n seun nie want dan sal ek darem so n ietsie sê daaroor. Ek bly maar stil omdat my name nie gebruik is nie. Hopelik sal een van die twee kleinkinders dalk moeite doen om dit terug te werk.
LikeLiked by 1 person
omtrent ‘n kwessie !
LikeLike
Dis n pragtige en ek glo kosbare foto, Aletta!
Die name aangee is vir my n wonderlike tradisie en ek dra baie trots aan my oorlede oupa Andries se name – al drie van hulle. Abraham Andries le Roux de Wet.
En toe dit tyd word om my eie seuntjie n naam te gee, kon dit nie anders as om my oorlede pa te vereer deur hom Andries Joubert te noem, na die Oupa wat hy ongelukkig nooit sou ken nie. My pa is byna 2 jaar voor Joubert se geboorte oorlede.
LikeLiked by 1 person
Dankie Dries, Ja dis nogal jammer dat familie name begin uitsterf. Ook so jammer dat Joubert nie sy oupa kon geniet nie🤗
LikeLiked by 1 person
Die twee saam sou die wereld op horings gehad het!
LikeLiked by 1 person
🙂
LikeLike
great family photo, Aletta! thanks for sharing 🙂
LikeLiked by 1 person
Thanks Wilma!
LikeLike
I’d never come across the name till I ‘met’ you, Aletta. That’s a great photo of you. 🙂 🙂
LikeLiked by 1 person
Thanks Jo! Much appreciated
LikeLiked by 2 people
🙂
LikeLiked by 1 person
😃
LikeLiked by 1 person
Hoe lekker lag ek nou! Ons is ook ń spul Johanna Christinas, daarom oom my vreemde noemnaan Una. Seker om ons uit te ken.
LikeLiked by 1 person
Ja Beslis n tipiese Suid Afrikaanse manier. Ergste van als is dat ons almal 3 name het🙄
LikeLike
I was in primary school with two sisters, both named Henrietta – after each Ouma, although we called the one Rita and the other Roelien. I don’t know what the oumas thought of that.
LikeLiked by 1 person
Can you imagine that! Well my sister has my dad’s mother’s name and her 2nd name and my 3rd one are the same🤔😂
LikeLike
Dan word dit Ellie van oom Piet-hulle en Lettie en Altie en… Dis vir my ‘n pragtige tradisie, was so bly toe ons seun ons eerste kleinkind na my man vernoem het. Nou sit die outjie in Ierland met ‘n lang boerenaam! ❤
LikeLiked by 1 person
Presies net so! Alta van oom Boet en Alta van tannie Miem… 😃
LikeLiked by 1 person
This is such a lovely lovely photograph, and love how there are six Aletta’s. Such a lovely name, and what a tradition 😀
LikeLiked by 1 person
Thank you Becky. I am the only one that is called Aletta. The others have varied ones.
LikeLike
It is such a lovely name
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Becky!
LikeLiked by 1 person