20 thoughts on “Domesticated Birds

  1. Hulle is absoluut pragtig! Ek is mal oor ń mooi hoenderhaan, en as ons in die verlede skou toe gegaan het, was dit die afdeling waar ons sou stilstaan. Ek praat nou van die Brits landbouskou.

    Liked by 1 person

      1. Ek dink hul sing dit nogal op n bruilof as die bruidegom sy speech wil maak. Die kapokkies was baie kwaai veral as hul broei of kuikens het.Het ook n swart haantjie gehad wat saans ingekom het om op die rusbank se leuning te kom sit. Later sy hennetjies ook wou inbring maar hul was nie so mak nie. Ou se naam was Kokkie.

        Liked by 1 person

Leave a Reply to scrapydo2.wordpress.com Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.