Hulle is absoluut pragtig! Ek is mal oor Å„ mooi hoenderhaan, en as ons in die verlede skou toe gegaan het, was dit die afdeling waar ons sou stilstaan. Ek praat nou van die Brits landbouskou.
Ek dink hul sing dit nogal op n bruilof as die bruidegom sy speech wil maak. Die kapokkies was baie kwaai veral as hul broei of kuikens het.Het ook n swart haantjie gehad wat saans ingekom het om op die rusbank se leuning te kom sit. Later sy hennetjies ook wou inbring maar hul was nie so mak nie. Ou se naam was Kokkie.
Chickens must be the most interesting animals to watch in the farm world.
LikeLiked by 1 person
They are!
LikeLiked by 1 person
Hulle is absoluut pragtig! Ek is mal oor Å„ mooi hoenderhaan, en as ons in die verlede skou toe gegaan het, was dit die afdeling waar ons sou stilstaan. Ek praat nou van die Brits landbouskou.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, ek soek hulle ook altyd uit, veral die met die mooiste kleure.
LikeLike
Soos tant Koek se hoenderhaan.( Voltooi Frannie se sin). Mooi kiepies. Ons het altyd kapokkies gehad. Kwaai outjies as hul lus het.
LikeLiked by 1 person
Ons het nooit ons eie hoenders gehad nie, maar hulle fassineer my. Ek onthou daai rympie😊
LikeLike
Ek dink hul sing dit nogal op n bruilof as die bruidegom sy speech wil maak. Die kapokkies was baie kwaai veral as hul broei of kuikens het.Het ook n swart haantjie gehad wat saans ingekom het om op die rusbank se leuning te kom sit. Later sy hennetjies ook wou inbring maar hul was nie so mak nie. Ou se naam was Kokkie.
LikeLiked by 1 person
Was so lanklaas op ‘n troue!! Kokkie klink na haantjie wat geweet het wat hy wou he!
LikeLike
🙂
LikeLiked by 1 person
😊
LikeLike
gorgeous! they remind me so much of home (philippines) 🙂 🙂
LikeLiked by 1 person
Thanks Wilma!
LikeLike
These are awesome. I love the color of the one in the middle. 💜
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Lisa!
LikeLiked by 1 person
😊
LikeLike
“Hy lyk vir my so baie…”
LikeLiked by 1 person
Ha ha! Ja ek onthou hoe dit altyd op troues gesing word…. Doen mense dit nog?
LikeLiked by 1 person
Weet nie – ek was lanklaas by ‘n troue.
LikeLiked by 1 person
Ek was net so lanklaas op een!
LikeLike