The Western Cape is blessed with some incredible fauna and flora which makes visiting the national parks, a proper treat.
Recently the West Coast National Park shared a release that they will be open for the 2020 flower season.
This is the start of our flower season. I think this is going to be one of our best flower seasons. Remember when going to look at flowers drive from North to South and be where you want to see flowers by 10 at the latest. Flowers start closing at 3.30.
floral galore! you have a beautiful flower season, Aletta! 🙂
LikeLiked by 1 person
It is just so wonderful to see it!
LikeLike
Lyk of julle in is vir n fees, Aletta!
LikeLiked by 1 person
Dit lyk beslis so!
LikeLiked by 1 person
Blommeprag is pragtig. Spyt ek het nooit blomme gaan kyk nie. Hier is die botaniese tuin meestal getooi in skouspel van kleure. Meestal tulpe.
LikeLiked by 1 person
Dit is seker net so mooi! Jy moet daar gaan foto’s neem!
LikeLike
Ek het saam met my student in 2016 mooi fotos geneem. Die probleem is dis baie op en af beweeg en my rug en bene kan dit nie meer doen nie omdat ek styf is. Kry rugpyn wat van my voete se loop af kom.
LikeLiked by 1 person
Ahh, dis jammer om dit te hoor. Ek moet se dit is maar hoe ek ook sukkel.
LikeLike
Gelukkig het hul darem n bus wat uitry en ook n kabelspoor om daar uit te kom. Steeds moet mens trappies klim en rondloop. Ek wil dit nie meer alleen doen nie vir ingeval. Kinders is te haastig of te wel ek is te stadig,kannie meer byhou nie. Bertus sal my nog aan my hand hou om nie verlore te raak nie maar Stella(skoondogter) loop net . Nou met twee kinders moet hul maar bietjie stadiger gaan.
LikeLiked by 1 person
Ja ek en trappies is ook nie maats nie! Jong mense is maar gewoonlik haastig!
LikeLiked by 1 person
What a wonderful season flower season is, Aletta. Yours seems to be coming along quite nicely.
janet
LikeLiked by 1 person
Yes absolutely! I will be taking a lot of photos this year😊
LikeLike
The Flower Season, I like that and very apt for our challenge. Thank you, Aletta 🙂
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Sue!
LikeLiked by 1 person
Nou verlang ek erg …
LikeLiked by 1 person
Dan moet jy kom Hester!
LikeLiked by 1 person
Dis nog ‘n bietjie koud aan daai kant van die land, jong!
LikeLiked by 1 person
Ja dit is nogal☺️
LikeLiked by 1 person