Up Close and Personal to Green March 16, 2020March 15, 2020 ~ Aletta - nowathome Sunday Stills Green acorns Spekboom – Portulacaria afra Share this:PinterestTwitterFacebookLike this:Like Loading... Related
Dit is n fantastiese boom. Ek het die een van n bonsai boompies gekweek. Nou het ek al seker so 30 van hulle in my tuin LikeLike Reply
Ek het nie n baie groot tuin nie maar ek druk stiggies oral in. As iemand een soek kan en net uithaal en gee LikeLike
Pragtig, Aletta. Dit gee mens sommer hoop en krag vir die dag.
LikeLiked by 1 person
Dis waar! Dis die kleur wat seker die meeste skakerings het
LikeLiked by 1 person
beautiful greens
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Lisa
LikeLiked by 1 person
Die Spekboom fasineer my vreeslik. Mooi groene.
LikeLiked by 1 person
Dit is n fantastiese boom. Ek het die een van n bonsai boompies gekweek. Nou het ek al seker so 30 van hulle in my tuin
LikeLike
Sjoe dis lekker. Het jy genoeg spasie? Dis klink vir my soos n geharde plant.
LikeLike
Ek het nie n baie groot tuin nie maar ek druk stiggies oral in. As iemand een soek kan en net uithaal en gee
LikeLike
Wonderlik en n mooi ietsie om te kan gee.
LikeLiked by 1 person
A nice mix of greens, Aletta!
LikeLiked by 1 person
Thanks Terri!
LikeLiked by 1 person