😀 Hoe lekker lag ek nou! Kameel ek loop maar net oral met ‘n kamara en is van nature nuuskierig en soek altyd iets interessant om af te neem. Ek wens ek kon ‘n under-cover wêreldreisiger wees. Ek was darem al in ‘n paar lande. Vat elke keer as ek vir die kinders in NZ gaan kuier ‘n ander roete en sien dan sommer ‘n nuwe plek! Die blog uitdagings inspireer my ook baie!
Aletta, I’m loving your lily pads photo. 😀 😀 Great entry.
LikeLiked by 1 person
Thank you so much for the lovely comment Cee!
LikeLike
Love h thy e lotus leave, so beautifully captured!
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Amy, the leaves are so big!
LikeLike
Wonder partykeer waar loop jy rond om al hierdie dinge te sien. Is jy miskien ‘n “under cover” wêreldreisiger?