11 thoughts on “Cee’s Black & White Photo Challenge: Things Found on a Farm”
Pragtig, swarte en wit is darem maar iets anders. Ek is juis hierdie week indie boendoes op n plaas. Hoog in die heuwels. Die weer is egter op die oomblik sleg om uit te gaan. Wind,reen, koue en heel onplesierig. Ek het my kamera reggeit om saam te neem en hom tuis vergeet. Gelukkig gaan ek Dinsdag in huistoe. Hopelik onthou ek om hom te vat.

LikeLiked by 1 person
Swart en wit foto’s wys die detail so duidelik. Hoop die weer word darem beter daar by julle.
LikeLiked by 1 person
black and white photos are beautiful! great takes, Aletta! 🙂
LikeLiked by 1 person
Glad you liked it Wilma
LikeLike
Wonderful gallery of photos for this week. Thanks Aletta for playing along 😀
LikeLiked by 1 person
Thank you so much Cee!
LikeLike
Beautiful take.
LikeLiked by 1 person
Thanks Indira
LikeLiked by 1 person
Welcome, dear.
LikeLiked by 1 person
Hoe mooi het daardie beeste hulleself gerangskik!
LikeLiked by 1 person
Hulle was so rustig, het net daar gestaan terwyl ek foto’s neem
LikeLiked by 1 person