Dis so mooi…vliegtuie laat altyd my tone omkrul van lekkerte! Ek het grootgeword naby die Waterklooflugmagbasis en gereeld die supersoniese jets, soos die Buccaneers gesien oefen.Eenkeer het een deur die klankgrens gebars en toe was dit chaos in ons dorp met al die skade!
Fantastiese foto!
Baie dankie Dina! Waardeer dit. Ja ons bly naby Langebaanweg en hulle vlieg gereeeld oor ons dorpie, almal hardloop sommer uit om te gaan kyk. Sjoe, dit was seker ‘n harde slag toe hulle deur di klankgrens gebars het.
hee hee not at all what i had in mind! What a fabulous photograph of the fly past 🙂
LikeLiked by 1 person
Thanks Becky! Was such a great display and I was waiting for this moment!
LikeLiked by 1 person
Great quartett!
LikeLiked by 1 person
Thanks!
LikeLiked by 1 person
Dis so mooi…vliegtuie laat altyd my tone omkrul van lekkerte! Ek het grootgeword naby die Waterklooflugmagbasis en gereeld die supersoniese jets, soos die Buccaneers gesien oefen.Eenkeer het een deur die klankgrens gebars en toe was dit chaos in ons dorp met al die skade!
Fantastiese foto!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Dina! Waardeer dit. Ja ons bly naby Langebaanweg en hulle vlieg gereeeld oor ons dorpie, almal hardloop sommer uit om te gaan kyk. Sjoe, dit was seker ‘n harde slag toe hulle deur di klankgrens gebars het.
LikeLiked by 1 person
Great capture!
LikeLiked by 1 person
Thank you Jude!
LikeLiked by 1 person
Nice 👍🏼
LikeLiked by 1 person
Thank you Teresa!
LikeLiked by 1 person