Vygies December 6, 2018 ~ Aletta - nowathome Vygies – or mesembryanthemums – are truly South Africa’s most colourful plant group. Their silky-textured flowers – in just about every colour of the rainbow Share this:PinterestTwitterFacebookLike Loading... Related Published by Aletta - nowathome Love creating, photography and travelling! View all posts by Aletta - nowathome
Vygies in n tuin is vir my ok belangrik. Hul gee darem altyd die mooiste kleure en helderheid aan die kol waar hul groei. Ek sien hierdie een het n besonderse kleur. LikeLiked by 1 person Reply
Pragtig en gehard!
LikeLiked by 1 person
Ja, hulle is!
LikeLiked by 1 person
Vygies in n tuin is vir my ok belangrik. Hul gee darem altyd die mooiste kleure en helderheid aan die kol waar hul groei. Ek sien hierdie een het n besonderse kleur.
LikeLiked by 1 person
Ja, dit is baie kleurvol! Hou ook baie daarvan.
LikeLiked by 1 person
Ek is so so lief vir vygies!
LikeLiked by 1 person
Die kleure van die een is so pragtig!
LikeLike
Aletta, these flowers are so pretty. 😀 😀 Thanks for playing along today.
LikeLiked by 1 person
Thanks Cee!
LikeLike