Witsend Photography Inspirations: Beginning with an E
A grandchild is a gift from above, one to cherish and to love
– Author unknown
You are our joy, dearest Emma. You lighten our world like nobody else does. On this special day, we wish you nothing less but happiness and joy all throughout your life.
Happy 8th birthday!
With love from your Oupa and Ouma
Pragtige foto van ‘n pragtige kind
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Frannie💕
LikeLiked by 1 person
Sy is pragtig. Baie geluk vir haar en vir julle ook. Sy het n guitige ou gesiggie. So bly jul kan haar geniet.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Ineke! Ons sien haar net te min! New Zealand is bietjie ver!
LikeLike
Dit is so, gelukkig is die tegnologie so lekker dat sy darem ook n vinnige foto ver is. My hart gaan uit na jou. Ek besef elke dag hoe gelukkig ek is om hier te kan wees. Wanneer gaan jul weer NZ toe?
LikeLiked by 1 person
Ja, dankie tog vir tegnologie! Ek is nie seker wanneer ons weer sal gaan nie, dalk volgende jaar.
LikeLiked by 1 person
Sy is so pragtig, Aletta. Mag sy vir julle nog baie vreugde bring!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Dina! Sy is my hart se punt
LikeLiked by 1 person
How very special the second generation is!
LikeLiked by 1 person
Yes, they are precious!
LikeLike
O ja, ek lei so af. Sy is pragtig, ouma.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, sy is ons pride en joy!
LikeLike
Is dit jou kleindogter, Aletta?
LikeLiked by 1 person
Ja, Una!
LikeLike
Soos wie lyk sy?🌹
LikeLiked by 1 person
Sy lyk baie soos haar pa en na my kant van die familie. Ek het sommer gou aangelas dat die boodskap van haar ouma en oupa kom 😀
LikeLike
Geluk met haar verjaarsdag, ouma. Ek weet julle koester haar en hou haar styf in jul harte vas.
LikeLiked by 1 person
Dankie Una, sy is al wat ons Het! 💕
LikeLike
Ai Aletta.
LikeLiked by 1 person
💕
LikeLike