Bobotie is a South African dish consisting of spiced minced meat baked with an egg-based topping.
I blogged about this dish about 5 years ago, when I only had a handfull of followers. If you are interested to read more about this dish clickon this link:
Hier in my “nuwe” huis aan die eenkant se bure is jong getroude paartjie. Met Paasnaweek klop aan my deur. Buurman bring vir my twee hertsoggies! Hy vertel toe hy kom eintlik van PE. Een naweek kook hy Afrikaans en volgende naweek kook vroutjie NZ manier. Beste is hy het bobotie gemaak vir die Sondagmaal met famielie wat gekuier het. Die wereld is darem maar klein!
LikeLiked by 1 person
Dit is ongelooflik hoe baie Suid Afrikaners daar in NZ bly! Ek is bly jy het sulke gawe bure!!
LikeLike
Ek weet! Ek is bly ek is weg waar wk was want dit was nie die beste plek op einde met n buurvrou wat n alkoholis is en met tye sommer heel onplesierig was.
LikeLiked by 1 person
Dit is dan nog beter om van daardie omstandighede weg te wees!
LikeLike
Ek slaap nou rustig en voel nie so opgewerk meer nie. Te heerlik. Trompie geniet ook die tuin.
LikeLiked by 1 person
Dis Fantasties !
LikeLiked by 1 person
Maak jy my nou honger so op n Saterdag-oggend, Aletta!
LikeLiked by 1 person
Ja, nou sal jy maar vir vroulief moet vra om dit vir jou te maak! 😀
LikeLiked by 1 person
Sounds interesting, Aletta.
janet
LikeLiked by 1 person
It is really delicious!
LikeLike