Travel theme: Windy October 30, 2017October 30, 2017 ~ Aletta - nowathome Travel theme: Windy Share this:PinterestTwitterFacebookLike this:Like Loading... Related Published by Aletta - nowathome Almost lifelong teacher, now at home! Love creating and travelling! View all posts by Aletta - nowathome
Dit lyk so vrolik, maar dis ‘n bietjie winderig daar op die see – hy maak eintlik sulke witperdjies. Mooi fotos. LikeLiked by 1 person Reply
Baie dankie Hester! Langebaan is mos bekend vir die wind!! Kan partykeer vreeslik hier waai! LikeLiked by 1 person Reply
Ons kry van verlede jaar af ook ons “regmatige” aandeel van wind. Dit herinner my so aan aan my grootwordjare in Namakwaland waar die sedoos ons moedeloos gewaai het. LikeLiked by 1 person
Ai, dis te mooi! Ek wens ek kan op die wind seil,weg van al die hartseer hier op aarde. LikeLiked by 1 person Reply
Perfect choices.
janet
LikeLiked by 1 person
Thanks Janet!
LikeLike
Selfs al is dit winderig, ek wil ook see toe! Goeie fotos.
LikeLiked by 1 person
Ek voel ook so! Moet by die see wees!
LikeLike
Dit lyk so vrolik, maar dis ‘n bietjie winderig daar op die see – hy maak eintlik sulke witperdjies. Mooi fotos.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Hester! Langebaan is mos bekend vir die wind!! Kan partykeer vreeslik hier waai!
LikeLiked by 1 person
Ons kry van verlede jaar af ook ons “regmatige” aandeel van wind. Dit herinner my so aan aan my grootwordjare in Namakwaland waar die sedoos ons moedeloos gewaai het.
LikeLiked by 1 person
Dis baie goed beskryf, voel presies party dae so oor die wind!
LikeLike
Ai, dis te mooi! Ek wens ek kan op die wind seil,weg van al die hartseer hier op aarde.
LikeLiked by 1 person
Dis waar Perdebytjie! Ek wil ook party dae net wegseil….
LikeLiked by 1 person