Cee’s Fun Foto Challenge: Houses October 25, 2016October 26, 2016 ~ Aletta - nowathome House in Greyton,Western Cape, South Africa House in Stellenbosch, Western Cape, South Africa = Cape Dutch style Napier – New Zealand Wooden postbox house House in Port Owen, Western Cape, South Africa My house Share this:PinterestTwitterFacebookLike Loading... Related Published by Aletta - nowathome Love creating, photography and travelling! View all posts by Aletta - nowathome
Mooi verskeidenheid en elkeen vertel sy eie storie. Ek hou van jou laaste een. Die tuintjie kom nou mooi aan! LikeLiked by 1 person Reply
Mens wonder hoeveel lief en leed het daar afgespeel in hierdie huise (jy weet darem wat in joune aangaan!) LikeLiked by 1 person Reply
In Potchefstroom was daar ‘n huisie wat baie soos die een op Greyton gelyk het – ek wonder of hy nog bestaan… LikeLiked by 1 person Reply
Dit is so goed bewaar! Ek wou eers dit in kleur opsit, maar die sepia werk beter!! LikeLiked by 1 person Reply
A great selection of houses Aletta. Especially the post box
LikeLiked by 1 person
Thanks Raewyn! It fascinated me!
LikeLike
You found some houses of all sizes. Wonderful. 😀
LikeLiked by 1 person
Glad you did!
LikeLike
Mooi verskeidenheid en elkeen vertel sy eie storie. Ek hou van jou laaste een. Die tuintjie kom nou mooi aan!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Ineke! Ja dit het al eintlik nog meer gegroei na die reen.
LikeLike
Kan dit goed glo. Laat mens nog meer regtig tuis voel.
LikeLike
Mens wonder hoeveel lief en leed het daar afgespeel in hierdie huise (jy weet darem wat in joune aangaan!)
LikeLiked by 1 person
Ja mens wonder ne!…..
LikeLike
In Potchefstroom was daar ‘n huisie wat baie soos die een op Greyton gelyk het – ek wonder of hy nog bestaan…
LikeLiked by 1 person
Dit is so goed bewaar! Ek wou eers dit in kleur opsit, maar die sepia werk beter!!
LikeLiked by 1 person
Nice variety, Aletta. Love the little postbox house.
janet
LikeLiked by 1 person
Thanks Janet! The little postbox house caught my eye!
LikeLike