Sjoe dis n meneer van n boom! Baie interessante foto daarby ook. Wonder watter boom dit is. Hier is egter heelwat van die reuse ou bome met hul Maorie name daarby.
Dis hoe dit meestal gaan. Mens onthou nie altyd om inligting neer te skryf nie. Dit gebeur meestal met my as ek botaniese tuine toe gaan. Neem alles af mar geen name nie! Soms onthou ek dan neem ek nammplaatjies ook af.
Sjoe dis n meneer van n boom! Baie interessante foto daarby ook. Wonder watter boom dit is. Hier is egter heelwat van die reuse ou bome met hul Maorie name daarby.
LikeLiked by 1 person
Dankie! Ja ek moes gekyk het watter soort dit is!
LikeLike
Dis hoe dit meestal gaan. Mens onthou nie altyd om inligting neer te skryf nie. Dit gebeur meestal met my as ek botaniese tuine toe gaan. Neem alles af mar geen name nie! Soms onthou ek dan neem ek nammplaatjies ook af.
LikeLiked by 1 person
Ek ook!
LikeLiked by 1 person
presies dieselfde hier!
LikeLike
what an amazing tree!!
LikeLiked by 1 person
Thanks, Lisa
LikeLiked by 1 person
Waar groei hierdie soort boom? Seker nie in Suid-Afrika nie?
LikeLiked by 1 person
Ek het die boom in New Zealand gesien.
LikeLiked by 1 person
Interessant – het jy ook dierbares in daardie land?
LikeLiked by 1 person
Ja, my seun en sy gesin bly daar!
LikeLike
An impressive trunk! Thank you for sharing with us!
😀
LikeLiked by 1 person
Thank you Becca!
LikeLike
What an enormous tree! Great find.
janet
LikeLiked by 1 person
Yes, it is massive!
LikeLike
Now that is a big tree trunk. Lovely
LikeLiked by 1 person
I found it in Cornwall park!
LikeLike