Friday Florals : Flowers in my garden

 

 

Copy this image and its link to place on your blog

http://floralfridayfoto.blogspot.com.au/

20 thoughts on “Friday Florals : Flowers in my garden

    1. Dankie Kameel, dit het die belofte om ‘n mooi tuin te word! Die tuin kry ook maar swaar met die hitte en skaarste aan water. Dit is ‘n nuwe tuin en die plante begin nou regtig groei en dit behoort pragtig te wees as ons reen seisoen begin.

      Liked by 1 person

  1. Sjoe, jy het omtrent ‘n variasie in jou tuin Aletta en die een is mooier as die ander. Dis so kleurvol en jy het pragtige foto’s geneem hoor. 😀 ♥

    Liked by 1 person

      1. Wat ‘n wonderlike voorreg Aletta en ek kan my net indink hoe jy dit geniet het, veral as ek na die wonderlike kleurryke blomme kyk. Hulle is regtig pragtig! 😀

        Liked by 1 person

Penny for your thoughts . . .

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.