Color your World: Cotton Candy January 30, 2016January 30, 2016 ~ Aletta - nowathome The color cotton candy was formulated by Crayola in 1998. Share this:PinterestTwitterFacebookLike Loading... Related Published by Aletta - nowathome Love creating, photography and travelling! View all posts by Aletta - nowathome
Is nie perske nie want groen blaartjies lyk nie soos perske blare nie. Moes net weer kyk, toe sien ek ek was verkeerd. Watse blommetjie is dit? LikeLiked by 1 person Reply
Dis Chamaelaucium uncinatum, Geraldton wax flowers. Wasblommetjies is ook n fynbos plant hier by ons aan die Weskus. LikeLike Reply
Dis nou besonders interesant. As mens na blaartjies kyk lyk dit bietjie dikkerig! LikeLiked by 1 person
Hulle het nie juis n reuk nie, maar as jy die blaartjies van die plant kneus het dit n lieflike reuk LikeLike
Dis te lekker dat jy dit so uitmekaar haal Ek loer ook al of ek ‘n foto het wat inpas. LikeLiked by 1 person
Those flowers are so purdy in pink!!!
LikeLike
Is nie perske nie want groen blaartjies lyk nie soos perske blare nie. Moes net weer kyk, toe sien ek ek was verkeerd. Watse blommetjie is dit?
LikeLiked by 1 person
Dis Chamaelaucium uncinatum, Geraldton wax flowers. Wasblommetjies is ook n fynbos plant hier by ons aan die Weskus.
LikeLike
Dis nou besonders interesant. As mens na blaartjies kyk lyk dit bietjie dikkerig!
LikeLiked by 1 person
Ja dit voel wasagtig
LikeLike
Sagte pienk, is dit perskebloeisels?
LikeLiked by 1 person
Dankie! Nee dis wasblommetjies
LikeLiked by 1 person
beautiful!
LikeLiked by 1 person
Thank you so much!
LikeLike
Is dit nou nie die lieflikste fyn blommetjies nie!?
LikeLiked by 1 person
Ek is mal daaroor! Dit lyk so mooi as die bos daarmee oortrek is!
LikeLiked by 1 person
Ek kan my indink! Ruik hulle ook lekker?
LikeLiked by 1 person
Hulle het nie juis n reuk nie, maar as jy die blaartjies van die plant kneus het dit n lieflike reuk
LikeLike
Lovely! 😃
LikeLiked by 1 person
Thank you, Sylvia!
LikeLike
My idee van spookasem is pienker! Maar wat sal ek nou weet!
LikeLiked by 1 person
Daar is soveel skakerings van die kleur, ne!
LikeLiked by 1 person
Dis te lekker dat jy dit so uitmekaar haal Ek loer ook al of ek ‘n foto het wat inpas.
LikeLiked by 1 person
ek ook, sien sommer al meer die kleure
LikeLike
great shot..!!
LikeLiked by 1 person
Glad you liked it, Vikey!
LikeLiked by 1 person