This is my husband’s favorite flower! π We first saw them when we moved to California five years ago, it was July and these reminded him of fireworks. π
Hul is hier as verklaarde onkruid geklassifiseer. Mense het dit oral geplant omdat dit so mooi groei. nou is die wΓͺreld vervuil van die goed. Selfde met varkore. Dis ongelooflik hoe dig dit in plate groei.
Dis interessant, ek onthou toe ek die eerste keer NZ besoek het, hoe die plate van die agapanthus gegroei het. Dis ook hartseer dat die pragtige blomme nou onkruid is!
Ons het so pas R65, 00 stuk betaal, sommer sulke pieperiges, al wat beskikbaar was. Daar word nou ook swart Agapanthusse geteel.
LikeLiked by 1 person
dit is nogal duur, hierdie was R40 elk. Ek sal graag die swartes wil sien!
LikeLike
Die bloues is mooier, meer natuurlik.
LikeLiked by 1 person
Lovely flower! We grow here in Texas. π
LikeLiked by 1 person
I like them too!
LikeLike
This is my husband’s favorite flower! π We first saw them when we moved to California five years ago, it was July and these reminded him of fireworks. π
LikeLiked by 1 person
That is a lovely comparison!
LikeLiked by 1 person
Nice!
Wish mine would bloom, too…
LikeLiked by 1 person
Mine took a while to bloom π
LikeLike
Perfect macro, Aletta. π
LikeLiked by 1 person
Thank you, Sylvia!
LikeLike
Hul is hier as verklaarde onkruid geklassifiseer. Mense het dit oral geplant omdat dit so mooi groei. nou is die wΓͺreld vervuil van die goed. Selfde met varkore. Dis ongelooflik hoe dig dit in plate groei.
LikeLiked by 1 person
Dis interessant, ek onthou toe ek die eerste keer NZ besoek het, hoe die plate van die agapanthus gegroei het. Dis ook hartseer dat die pragtige blomme nou onkruid is!
LikeLike
Was my indruk ook in 2006 toe ek gekuier het. Dit is egter regtig op baie plekke te erg. Dit verdring ook natuurlike plantegroei omdat dit n bol is.
LikeLiked by 1 person