Windpompe het n spesiale plek in my hart. Ek het as n tiener my pa gehelp om ons windpomp op te rig. Met groot gesukkel het ons dit uiteindelik reggekry! n Meisie se krag is ook maar nie veel nie! Nogtans is dit gedoen . 2010 by plek verby gery en pomp is steeds daar! Het n mooi foto geneem as aandenking. Opgerig in 1962!

LikeLike
Dis ‘n wonderlike herhinnering! Ek is al van kleintyd af begaan oor windpompe!!
LikeLike
😀
LikeLike
Oh, I like this one! 🙂 Poor windmill!
LikeLike
Thank you! 🙂
LikeLike
Great photo. 😍💕
LikeLike
Thank you Raewyn!
LikeLike
Ou mooie windpomp, hulle moet hom regmaak!
LikeLike
Ja… ek hou nie daarvan as die goed so gelos word nie!
LikeLike
Oops, this one is broken…
LikeLike
Really broken……
LikeLike